Fotografie is ‘n leefstyl

Ek en my kamera reis saam met my kinders, daar waar hulle paaie my lei, daar neem ek foto’s. Fotografie is ‘n leefstyl, nie net ‘n stokperdjie nie, dit is deel van my elke dag. Dit gee betekenis en perspektief op die lewe wanneer ek deur my lens bietjie dieper kan inkyk as wat die oog op ‘n besige dag kan sien.
‘Photography slows me down and brings me back to the here and now. It keeps me sane in an insane world.’

Scroll to Top