Verras toe ons ‘n ‘ietsie blou’ raak hap

En so word ons almal Vrydag verras toe ons ‘n ‘ietsie blou’ raak hap! Dankie dat ons saam met julle kan deel; Pieter, Yolandi en ouboet Pieter-Jan, in die afwagting en vreugde van nog ‘n prins oppad!

P.S. Klein Pieter-Jan was verby opgewonde oor die ophef wat gemaak is rondom hierdie spesiale cup cakes! Mag hy net so opgewonde wees oor sy boetie en mag hulle eendag beste maats wees.

Scroll to Top